About Us

Ons lewer ‘ n positiewe bydrae tot die gemeenskap en besighede van Paulpietersburg en so ook 6 omliggende dorpe. Besighede adverteer en bemark suksesvol by wyse van die koerant.  Baie skoolkinders en individue het ook al by wyse van fotos en berigte erkenning gekry vir prestasies en so meer. Die Advertiser is ‘n gemeenskaps vriendelike koerant, dus word alle nuus en berigte nie altyd geplaas nie. Ons Koerant is Desember 2018 al 14 jaar oud en het al 171 uitgawes uitgebring in die 14 jaar se bestaan te danke aan ons Hemelse Vader en toewyding van betroubare bestuur/ personeel. Ons kliënte ondersteun ons getrou en plaas daagliks advertensies , berigte ens.